Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Susan de Waal

Susan de Waal

Benoni & Vrede

Skole: Benoni & Vrede

Voorskool tot Graad 7

 

Susan is n besonderse TJOM. Sy het op 10-jarige ouderdom waterpokkies met n hoë koors gehad wat ten gevolge gehad het dat haar koglea beskadig is. Daarna het sy ‘n gehoorgebrek gehad. Na ‘n koglêre oorplanting kon haar lewe gelukkig weer normaliseer. Susan het ‘n baie spesiale aanvoeling vir kinders oor ‘n breë spektrum. Sy is bitter oulik met ons voorskooltjommies maar is ook baie effektief met leerders tot en met Gr.7 en Grade 8 en 9. Sy het al verskeie TjommE gehelp om hulle 90+ vir Wiskunde te behaal.

Susan is nie bang om te werk nie. Sy is ‘n YSTER – Nalize Boshoff, programontwikkelaar.