Ellisras & Pretoria Noord
Irane Fourie (links op foto)
Voorskool – Graad 7
Ellisras
Izanne Fourie (regs op foto)
Voorskool – Graad 7
Magalieskruin, Zambesie, Wonderboom, Die Poort, Curro Roodeplaat
Twee sussies wat saam hul passie vir Wiskunde en kinders uitleef – wat ‘n voorreg!
Ons het altwee van laerskooldae ‘n groot liking in Wiskunde gekry en ons passie vir Wiskunde het na skool voortgeleef. Ons wil nou die rede wees dat kinders lief is vir Wiskunde en dit verstaan.
Hoekom TjommE met SommE?
Ons hou van die praktiese manier van lesse aanbied. Ons weet die kinders is ook mal daaroor en hul punte getuig daarvan.
Ons is dankbaar om deel van die TjommE-span te wees!
“Die tjommies is mal oor hierdie twee mooi tannies wat vir hulle klasgee. Ek ken Izanne en Irane van laerskooldae af. Ek sou nooit kon weet dat hierdie twee dinamiese meisiekinders gaan deel uitmaak van ons TjommE-span nie. Dit is ‘n groot voorreg!” – Nalize Boshoff, programontwikkelaar
- 082 824 9241