Linden
Graad 1 (Louwtjies)
As ek terugdink aan my vormingsjare was daar meer as een onderwyser wat ‘n groot rol gespeel het om my rigting te bepaal. Dit is vir my ‘n groot voorreg om kinders te help leer en groei in ‘n vak wat vir hulle soveel deure kan oopmaak. Saam gaan ons lag, speel, leer en groei.