CURRO Roodeplaat & Die Poort
Nuuskierige Agies, CURRO Roodeplaat, Die Poort
Voorskool
Dit is vir my ‘n passie om met kinders te werk en as ouer is dit my verantwoordelikheid om ons kinders te help. Uit ervaring het ek ondervind dat ons program – TjommE met SommE – ‘n maklike leerbare program is en daarom sit ek alles in om ons kinders se potensiaal te ontdek en te ontgin.
- 083 261 4283