Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Suné Kieviet

Suné Kieviet

Stellenbosch

Voorskool – Matriek

Ek het met ouerskap van my twee kleintjies opnuut ‘n behoefte ontdek om op ‘n kreatiewe en positiewe manier kinders se intellektuele stimulasie te fasiliteer en het dadelik die potensiaal gesien met die TjommE met SommE franchise.  Met TjommE leer ons speel-speel somme maak, terwyl almal vet pret het.  Die terugvoer vanaf ons leerlinge is net positief.  Hoewel ons ‘n nuwe franchise in Stellenbosch is,  het ons al leerlinge met ‘n druippunt gehelp om binne ses maande 70% te verwerf bloot deur basiese beginsel-probleme reg te stel deur ‘n alternatiewe, konkrete benadering.

“By haar onderhoud om die franchise eienaar te word het ek gevra hoekom ‘n CA belang sou stel om hier betrokke te raak. Suné het gesê sy is in hierdie stadium van haar lewe waar sy iets wil doen wat regtig ‘n verskil kan maak… en sy doen!” – Nalize Boshoff, programontwikkelaar

  • 082 524 8522