Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Roné de Villiers

Roné de Villiers

Zoom klasse

Graad 5 – Graad 10 (Zoom klasse)

Ek is lief vir wiskunde en lief vir kinders. Dit is so ‘n lekker gevoel om ‘n konsep of som te verduidelik en te sien hoe die ‘liggie’ aangaan. Om met kinders te werk is ‘n groot verantwoordelikheid. Dit gaan oor soveel meer as net Wiskunde – dit gaan oor bemoediging, om hul identiteit op te bou en meeste van alles om lig te skyn en Jesus-liefde aan elkeen met wie ek werk te openbaar. Dit is my hartsbegeerte.