Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Michelle Nauman

Michelle Nauman

Middelburg

Voorskool – Graad 3

Ek is ‘n passievolle, energieke mens wat nie terugstaan vir uitdagings nie. Ek glo dat as ‘n gebou se fondasie sterk is, sal die struktuur stewig en vas staan. Dieselfde geld vir kinders – as die fondasie vir Wiskunde sterk is, dan sal konsepte wat daarop volg baie makliker verstaan word. Kom leer Wiskunde op ‘n prettige manier.

  • 083 656 3466