Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Melanie Opperman

Melanie Opperman

Viljoenskroon

3 jaar en op

Melanie is ‘n onderwysstudent wat deur UNISA studeer. Sy hou intussen skool en het ‘n voorliefde vir Wiskunde. Sy wil baie graag ‘n verskil maak aan hoe kinders Wiskunde beleef. Sy is baie opgewonde om van so klein as 3 jaar af al met hulle te begin Wiskunde speel om hierdie verskil moontlik te maak.

“Melanie verstaan hoe moeilik dit was om self aandagafleibaar te wees op skool. Sy weet hoe dit harder werk en meer ure geverg het om bo uit te kom. Sy wil so graag deel uitmaak op ‘n wenpad vir sulke kinders.” – Nalize Boshoff, programontwikkelaar

  • 083 225 1857