Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Mari-Lise van Staden

Mari-Lise van Staden

Delmas

Voorskool – Graad 7

Ek is ‘n mamma van 4 wat aan my man se sy staan in die bediening.  Ek gee TjommE met SommE want dit is vir my heerlik hoe ‘n vraagteken op ‘n kind se gesiggie verander in ‘n glimlag as hulle die werk ewe skielik verstaan!

  • 082 301 2095