Kontak ons by | Contact us at nalize.boshoff@gmail.com

Jo du Plessis

Jo du Plessis

Kuruman

Voorskool – Graad 7

“Ek het 38 jaar onderwys ondervinding en het na aftrede by TjommE betrokke geraak. Dit is vir my heerlik om met die kinders te werk want dis meer op individuele basis en ek kan elke outjie bereik en aandag aan gee. Dit is wonderlik om te sien hoe hulle ontwikkel deur die jaar. Ek geniet veral die kleintjies want hul is soos sponsies wat kennis opsuig.”

  • 083 462 1199