Meyerspark & Pretoria Oos
Graad 1 – Matriek
Laerskole: Skuilkrans, Lynnwood Ridge, Maragon, Garsfontein, Pretoria Oos, Constantiapark
Hoërskole: Garsfontein, Willow Ridge
“Antonette is ‘n mamma van 2 graad 8 seuns waarvan een hoofseun van Laerskool Skuilkrans was. Antonette het kennis gemaak met TjommE met SommE toe haar eie seun ‘n Tjom was. Sy was so beïndruk met die program dat sy self op groter skaal betrokke wou raak. Vandag is sy die bekwame bestuurder van TjommE met SommE by ‘n klomp skole in Pretoria. Haar sterk punt is organisering, sy is baie effektief met die keuring, hantering en plasing van goeie tutors. Antonette is goud werd vir ons span.” – Nalize Boshoff, programontwikkelaar
- 083 298 7487